top of page
WELKOM BY QUERENCIA BEDIENING

U word hartlik verwelkom!! U is baie speciale gas en ons beskou dit n baie groot voorreg dat U on besoek. Ons glo dat dit nie toevallig is dat U vandag hier is nie, elke geleentheid is n oomblik wat die Here met ons wil ontmoet. Die Woord se tog dat Hy ons ingaan en ons uitgaan ken daarom glo ons dat hierdie so n geleentheid is wat die Here met U wil ontmoet. Ons glo dat Jesus Christus die liggaam daargestel het as ewige hoop vir elkeen, n plek waar ons in geborgenheid kan vergader en uitlewing gee aan ons aanbidding, en in verootmoediging kan ontvang uit sy hand. wees tuis, ontspan in Sy teenwoordigheid, laat die vrede van God wat alle verstand te bowe gaan U ontmoet tydens hierdie diens. Nogmaals welkom in Querencia Bediening.
bottom of page